Devotions

(English to follow later)

Hierdie dagstukkies word geskryf, soos wat God se Gees my lei, om my hoof-roeping uit te leef van leer en vermaan, soos aan my gegee deur my Vader in 2007.

Ek forseer myself nie om elke dag iets te skryf nie, maar laat my lei deur God se Gees, waar en wanneer ek moet skryf.

“Die Radikale Dagstukkie” in boekvorm is ook in wording, …hou die website dop.