Wittness

(English to follow later)

Die Getuig kursus is ontwerp om weergebore Christene te help om die Godgegewe opdrag uit te voer, wat ons geestelike Bevelvoerder Jesus Christus vir ons gegee het Sy Woord: Matt 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies…”

Hierdie eendag kursus of aflaaibare materiaal leer weergebore Christene  HOE om te gaan getuig in hierdie wereld. Dit leer Christene hoe om enige gesprek wat gevoer te word met ‘n person, juis te gebruik om ongeredde persone te vertel van redding in Jesus Christus, ons Verlosser.

Presentation:

Getuig – Opdrag1